SportSport

Hierdie Gimmies maak Noordwes-spanne

Die volgende Gimmies is vir NW-o.14 hokkiespanne gekies. Vlnr: Elri Hills (A), Miré Pienaar (A) en Lara de Wet (A). Alnr: Sonika Grobler (A), Inge le Grange (A) en Marla Stear (B). Afwesig met die neem van die foto was Elizna West wat nie-reisende reserwe is.   Die volgende Gimmies is vir NW- o.16 hokkiespanne …

Die volgende Gimmies is vir NW-o.14 hokkiespanne gekies. Vlnr: Elri Hills (A), Miré Pienaar (A) en Lara de Wet (A). Alnr: Sonika Grobler (A), Inge le Grange (A) en Marla Stear (B). Afwesig met die neem van die foto was Elizna West wat nie-reisende reserwe is.

 

Die volgende Gimmies is vir NW- o.16 hokkiespanne gekies. Vlnr: Rozanne van Abo (B), Hanlie Badenhorst (A), Phia Badenhorst (A) en Jhenelle de Villiers (A). Alnr: Lize Jonker (A), Sanja Truter (A) Lienge Lamprecht (A) en Marlize Jordaan (A). Afwesig met die neem van die foto was Anne van Aarde (B), Helené Smith (B) en Gerdoné Janse van Rensburg (B).

Die volgende Gimmies is vir die NW-o.18 hokkiespanne gekies. Vlnr: Caerie Bothma (A), Georgia Bothma (A) en Michelle de Beer (A). Alnr: Shinné van der Merwe (B), Julianne du Plessis (A), Johaneske de Lange (B) en Chandré Grobler (A). Afwesig met die neem van die foto was Minique Huysamen (A) en Mignon Huysamen (A).

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button