SportSport

Volkies se hokkiespelers gekies vir Noordwes-spanne

Volkies se hokkiedogters wat verkies is tot die verskillende Noordwesspanne: Heili Potgieter en MeNette Marais (o.18), Kristi Potgieter (o.16), Mardi Swart (o.14). Ruvan Pieters is gekies vir die o.16-Noordwes hokkiespan wat in Julie in Durban aan ‘n toernooi deelneem. t nie-reisende reserwe is vir die o.16-span.

Volkies se hokkiedogters wat verkies is tot die verskillende Noordwesspanne: Heili Potgieter en MeNette Marais (o.18), Kristi Potgieter (o.16), Mardi Swart (o.14).

Ruvan Pieters is gekies vir die o.16-Noordwes hokkiespan wat in Julie in Durban aan ‘n toernooi deelneem. t nie-reisende reserwe is vir die o.16-span.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button