SportSport

Opgewondenheid heers met bekendstelling van Overs en Excelsior se Fight Night program

Dit is amper tyd vir Over de Voor en Excelsior se Fight Night wat môre (Donderdag 17 Augustus) by Snowflake gaan plaasvind. Daar gaan nie net vyf boksgevegte plaasvind nie, maar daar sal ook vermaak van Wolwe-Dans, Moses Metro Man, Glaskas en Robbie Wessels wees om die aand behoorlik glans te gee. Kaartjies is ook alreeds …

Dit is amper tyd vir Over de Voor en Excelsior se Fight Night wat môre (Donderdag 17 Augustus) by Snowflake gaan plaasvind. Daar gaan nie net vyf boksgevegte plaasvind nie, maar daar sal ook vermaak van Wolwe-Dans, Moses Metro Man, Glaskas en Robbie Wessels wees om die aand behoorlik glans te gee.

Kaartjies is ook alreeds uitverkoop en dit beloof om ‘n ongelooflike aand te wees.

Hieronder is die program vir Fight Night:

Lees meer hier vir besonderhede oor die boksers:

Die 10 boksers van Fight Night: Overs vs Excelsior

VIDEO: Hare gaan waai by Overs vs Excelsior Fight Night

Sport

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button