Ferdies se netbaspanne het hierdie seisoen baie goed presteer tydens die Monsanto kleinskole-liga. Die 1ste-span het met slegs met een doel die knie gebuig teen Stella en behaal ‘n tweede plek. Die o.15 netbalspan het ‘n baie suksesvolle seisoen gehad en behaal ook ‘n tweede plek. Die o.14- en tweede netbalspanne het elk ‘n derde …
Ferdies se eerstespan het puik netbal in die Montsanto-liga gespeel. Links agter: Tshegofatso Taje, Angeleah Moss, Alyssa Manders, Mariette Geldenhuys (afrigter), Nika Levi (afrigter), Eleanor Tswaile, Wilmarie Harmse. Links voor: Kgalalelo Thabalaka, Mirné Kruger, Jean-Marie Esterhuizen (kaptein) Tsholofelo Mensi en Galaletsang Thabalaka.
Ferdies se netbaspanne het hierdie seisoen baie goed presteer tydens die Monsanto kleinskole-liga.
Die 1ste-span het met slegs met een doel die knie gebuig teen Stella en behaal ‘n tweede plek. Die o.15 netbalspan het ‘n baie suksesvolle seisoen gehad en behaal ook ‘n tweede plek.
Ferdies se eerstespan het puik netbal in die Montsanto-liga gespeel. Links agter: Tshegofatso Taje, Angeleah Moss, Alyssa Manders, Mariette Geldenhuys (afrigter), Nika Levi (afrigter), Eleanor Tswaile, Wilmarie Harmse. Links voor: Kgalalelo Thabalaka, Mirné Kruger, Jean-Marie Esterhuizen (kaptein) Tsholofelo Mensi en Galaletsang Thabalaka.
Die o.14- en tweede netbalspanne het elk ‘n derde plek en Ferdies se derde netbalspan het die Monsanto-liga in die vierde plek voltooi.
Ferdies se o.15 netbal span: Links: Boitumelo Selebogo, Sibusiso Chauke, Tlotuso Lebitsa, Nambulelo Macozana, Palesa tembe, Karin Kooij, Jané Hendriks, Danéll MalanFerdies se eerstespan het puik netbal in die Montsanto-liga gespeel. Links agter: Tshegofatso Taje, Angeleah Moss, Alyssa Manders, Mariette Geldenhuys (afrigter), Nika Levi (afrigter), Eleanor Tswaile, Wilmarie Harmse. Links voor: Kgalalelo Thabalaka, Mirné Kruger, Jean-Marie Esterhuizen (kaptein) Tsholofelo Mensi en Galaletsang Thabalaka.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.