SportSport

Buiteklub se Pieter de Klerk vereer vir 41 jaar se lidmaatskap

Potchefstroom Buiteklub het op 3 Augustus erkenning gegee aan persone wat die afgelope jaar presteer het. Dit het al die afdelings van die klub ingesluit, waaronder rolbal, muurbal, gholf en tennis. Die presteerders in hierdie onderskeie sportsoorte het erkenning gekry vir hul bydrae om die klub se naam hoog te hou en uit te dra. …

Potchefstroom Buiteklub het op 3 Augustus erkenning gegee aan persone wat die afgelope jaar presteer het. Dit het al die afdelings van die klub ingesluit, waaronder rolbal, muurbal, gholf en tennis.

Pieter de Klerk, voorsitter van tennis, het erkenning ontvang vir 41 jaar lidmaatskap. Hier is hy saam met die Buiteklub voorsitter, Kaiser Cornelius.
Pieter de Klerk, voorsitter van tennis, het erkenning ontvang vir 41 jaar lidmaatskap. Hier is hy saam met die Buiteklub voorsitter, Kaiser Cornelius.
Die rolbalspelers van die Buiteklub wat erkenning gekry het is van links: Chris de Witt, Ina Meyer, Ian Nieuwoudt, Trix Roux, Helena Koekemoer, Carl Adelaar, Hannetjie Nieuwoudt, Jakkie Bezuidenhout en die voorsitter van die klub, Kaiser Cornelius.
Die rolbalspelers van die Buiteklub wat erkenning gekry het is van links: Chris de Witt, Ina Meyer, Ian Nieuwoudt, Trix Roux, Helena Koekemoer, Carl Adelaar, Hannetjie Nieuwoudt, Jakkie Bezuidenhout en die voorsitter van die klub, Kaiser Cornelius.

Die presteerders in hierdie onderskeie sportsoorte het erkenning gekry vir hul bydrae om die klub se naam hoog te hou en uit te dra. Hulle is:

Rolbal:

  • Jackie Scheepers – Ope Dames Enkelspel Klubkampioen
  • Meshack Khali- Ope Mans Enkelspel Klubkampioen
  • Ina Meyer- Dames Pare Klubkampioen
  • Trix Roux- Dames Pare Klubkampioen
  • Carl Adelaar- Mans Pare Klubkampioen, Senior Mans Klubkampioen
  • Jakkie Bezuidenhout – Mans Pare Klubkampioen
  • Ian Nieuwoudt – Gemengde Pare Klubkampioen, Noordwes Ope Mans
  • Hannetjie Nieuwoudt – Gemengde Pare Klubkampioen
  • Chris de Witt – Noordwes Ope Mans
  • Cathie Stewart – Noordwes Senior Dames
  • Helena Koekemoer – Noordwes Senior Dames

Gholf:

  • Aubrey Beckley – SA kleure, premier IPT speler,
  • Henri Swanepoel- Senior IPT speler, 2017 Super Senior Klubkampioen
  • Christiaan Burke – NWGU Junior (o.19) IPT, 2017 A-afdeling Klubkampioen, NWGU Country Districts
  • Riaan Swart – Premier IPT Speler, wenner NWGU Scratch Liga
  • Christo Peens – Premier IPT Speler, Mid Amateur IPT
  • Albert Britz – Premier IPT Speler, Mid Amateur IPT, Mid Amateur Klubkampioen, wenner NWGU Scratch Liga
  • Martin Botha – Mid Amateur IPT, wenner NWGU Scratch Liga
  • Jan Greyling – Mid Amateur IPT,
  • Danie Janse van Vuuren – Mid Amateur IPT,
  • Renaldo Schoenveld – wenner NWGU Scratch Liga
  • Ruaan Prigge – wenner NWGU Scratch Liga
  • SP Campher – wenner NWGU Scratch Liga
  • Francois Kruger – wenner NWGU Scratch Liga
  • Manie Smit – 2017 B-afdeling Klubkampioen
  • Bernard Meyer – 2017 C-afdeling Klubkampioen
  • Jacques van Vuuren – 2017 Senior Klubkampioen
  • Jhanelle Strydom – 2017 Dames Silwer-afdeling Klubkampioen; NW Dames Provinsiale Speler
  • Hannatjie van Rooyen – 2017 Dames Brons-afdeling Klubkampioen
  • Lorainne Liebenberg – 2017 Dames Senior Klubkampioen

Tennis:

  • Duran Archery – Mans Enkel en Dubbels Kampioen vir 2017.
  • Louisa Grimbeek – Verteenwoordig Noordwes by die inter provinsiale toernooi en is ook dames enkel en dubbelspel kampioen vir 2017.
  • Pieter de Klerk – 41 jaar lidmaatskap

Muurbal:

  • Vasti Oelofse – Senior Dames Provinsiaal
  • Sylvia Botha – Senior Dames Provinsiaal
  • Sanet Meiring – Senior Dames Provinsiaal
  • Shanel Potgieter – Senior Dames Provinsiaal
  • Linkie van Jaarsveld – Senior Dames Provinsiaal
  • Cara Fourie – Senior Dames Provinsiaal en 2016 klubkampioen.
  • Beandri Potgieter – Senior Dames Provinsiaal
  • Theanette Brits – Senior Dames Provinsiaal
  • PJ Schutte – Senior Mans Provinsiaal
  • Charlie Fourie – Senior Mans Provinsiaal
  • Alwyn Venter – Senior Mans Provinsiaal
  • Jimmy Schlebusch – Senior Mans Provinsiaal, 2016 klubkampioen
  • André Malan – Senior Mans Provinsiaal
  • Deon Fourie – Senior Mans Provinsiaal
  • Christo Potgieter – Senior Mans Provinsiaal en 2017 klubkampioen
  • Philip Stander – Senior Mans Provinsiaal
  • JP Brits – Senior Mans Provinsiaal
  • Andries Kruger – Senior Mans Provinsiaal
  • Jan Viljoen – Senior Mans Provinsiaal
  • Dylan Niemack – Junior Seuns Provinsiaal
  • Gareth Craigen – Junior Seuns Provinsiaal
  • Divan Potgieter – Junior Seuns Provinsiaal. • Jade Craigen – Junior Seuns Provinsiaal

Sport

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button