SportSport
All Black legende Meads het Claassen as beste beskou
Die legendariese All Black-slot Colin, “Pinetree” Meads, is verlede week op 81-jarige ouderdom oorlede. Meads wat in 55 toetse gespeel het, word as een van Nieu-Seeland se beste rugbyspelers ooit beskou. Volgens hom was die Wes-Transvaal se rugbylegende, Johan Claassen, die beste slot wat hy ooit teen gespeel het. Prof. Claassen het self groot wedersydse …
Die legendariese All Black-slot Colin, “Pinetree” Meads, is verlede week op 81-jarige ouderdom oorlede. Meads wat in 55 toetse gespeel het, word as een van Nieu-Seeland se beste rugbyspelers ooit beskou. Volgens hom was die Wes-Transvaal se rugbylegende, Johan Claassen, die beste slot wat hy ooit teen gespeel het.

Prof. Claassen het self groot wedersydse respek vir Meads gehad. Die 87-jarige Claassen woon steeds in Potchefstroom na ’n kort tydperk in Yzerfontein. Hy is tans die oudste lewende Springbokkaptein.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



