SportSport

Watter koshuis gaan vanaand rugbykoning wees?

Na weke se intense koshuisrugbyaksie is dit vanaand uiteindelik tyd om die koring van die kaf en die seuns van die manne te onderskei. Vanaand om 21:00 op die A-veld van die Fanie du Toit Sportgronde is dit Caput Manskoshuis teen Patria Manskoshuis in die Steinhoff Koshuisliga-finaal. Die Patria Blues het die afgelope paar jare …

Na weke se intense koshuisrugbyaksie is dit vanaand uiteindelik tyd om die koring van die kaf en die seuns van die manne te onderskei. Vanaand om 21:00 op die A-veld van die Fanie du Toit Sportgronde is dit Caput Manskoshuis teen Patria Manskoshuis in die Steinhoff Koshuisliga-finaal.

Die Patria Blues het die afgelope paar jare koning op die Puk gekraai as dit by rugby kom, maar Caput sal graag die stok in die wiel van die Blues wil wees. Terloops het die huis van die Rooikat alreeds vanjaar vir Patria geklop en ‘n tweede keer mag net so moontlik wees.

Maak seker jy mis nie die aksie vanaand nie!

Spanne:

Patria:

  1. Martin de Villiers
  2. Christo Badenhorst
  3. Louis Winter
  4. Christopher Durow
  5. Stefan Bergh
  6. Rian Kotzé
  7. Awe Engelbecht
  8. Hendrik du Plessis (kaptein)
  9. Adriaan Labuschagne
  10. Armando van Wyk
  11. Bennie Genis
  12. Good Muller
  13. Maghiel le Roux
  14. Ruco van Niekerk
  15. Jaswyn Damon
  16. Jan Louis Senekal
  17. Rikus le Roux
  18. Albert van Jaarsveld
  19. Burger Minnaar
  20. Elric Pretorius
  21. Corjan Muller
  22. Riaan van der Spuy
  23. Danie van Zyl

Caput:

  1. Wilco Kamffer
  2. Schalk Wilkinson
  3. Stephan Schoeman
  4. Ian Joubert
  5. Willem Linde
  6. Marcel Burger
  7. Hanno Coetzee
  8. Pieter Coetzer
  9. Visser van der Bank
  10. Jan Labuschagne
  11. Ruvo du Preez
  12. TJ Terblanche
  13. Anker Pretorius
  14. Quinton Beaton
  15. Edwin Gower
  16. Andrew McNeill
  17. Bradly Blom
  18. Johann Kok
  19. Marthin Deysel
  20. Carl Foord
  21. Eckhart Breet
  22. André Mosterd
  23. Ivan Schutte

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button