SportSport

Van Tonder Dojo wil weer in SA kleure groot prestasies behaal

Karatekas van die Van Tonder Dojo gaan SA verteenwoordig tydens die WSKA en KWF wêreldkampioenskappe. Die WSKA wêreldkampioenskappe het in Italië plaas gevindvanaf 19 tot 23 September en die KWF wêreldkampioenskappe in Malta vind vanaf 24 September tot 2 Oktober plaas. Hulle gaan ook `n internasionale seminaar in Malta bywoon wat deur die KWF hoof …

Karatekas van die Van Tonder Dojo gaan SA verteenwoordig tydens die WSKA en KWF wêreldkampioenskappe.

Die WSKA wêreldkampioenskappe het in Italië plaas gevindvanaf 19 tot 23 September en die KWF wêreldkampioenskappe in Malta vind vanaf 24 September tot 2 Oktober plaas. Hulle gaan ook `n internasionale seminaar in Malta bywoon wat deur die KWF hoof Mikio Yahara gelei sal word.

Voorste ry: Rainier Hugo, Ivan Zastron, Carlo Carlisle, Johann van Tonder. Tweede ry: Anja van Tonder, Bronwyn Pearce, Chanel Hugo, Tanja Niemann, Theoni Maritz. Agterste ry: Heinrich Potgieter, Dian de Jongh, Xander Mertens, Theo van Aswegen, Sensei Johan van Tonder, Hardus Visser, Henré van der Sandt, Jordan Jansen en Lebogang Teme.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button