SportSport

Tokkies ryg hokkietitels in

Laerskool Mooirivier se o.13A seunshokkiespan en o.13 B dogtershokkiespan is albei na ‘n uitstekende seisoen as die Noordwes ligawenners aangewys. Die o.13A-hokkiespan (seuns) is die Noordwes ligawenners. Hulle het ook by die NW Kampioen van Kampioene Uitdaagbyeenkoms derde geëindig. Voor: Naldo de Jager, Damian Charslund, Antonie Labuschagne, Jadrik Lamprecht. Middel: Wian Landman, Brendon Klopper, Retief …

Laerskool Mooirivier se o.13A seunshokkiespan en o.13 B dogtershokkiespan is albei na ‘n uitstekende seisoen as die Noordwes ligawenners aangewys.

Die o.13A-hokkiespan (seuns) is die Noordwes ligawenners. Hulle het ook by die NW Kampioen van Kampioene Uitdaagbyeenkoms derde geëindig. Voor: Naldo de Jager, Damian Charslund, Antonie Labuschagne, Jadrik Lamprecht. Middel: Wian Landman, Brendon Klopper, Retief Esterhuysen, Daniël Fourie, Jack Cameron. Agter: Annelize Rostron (organiseerder), Xandré van der Westhuizen, Reinhardt Röntgen, Martin van Onselen, Bernard Kock en Marko Werkman. Piet van Wyk (afrigter was afwesig).

Die o.13B-hokkiespan (dogters) is die Noordwes ligawenners. Voor: Jessica Schwartz, Elrie Koornhof, Ané Potgieter, Irene Strydom, Danelle Goedhals, Bridgette Holden Smit. Middel: Anzel du Plooy, Angelique van der Westhuizen, Mia Hills, Tume van Niekerk, Esnia Brits, Cara Hulley. Agter: Annelize Rostron (afrigter), Inge Willemse, Sonika Brits, Marine Jacobs, Christi-Mari Coetzee, Mia-Bi Hamilton-Attwell en Merlé Stear.

Sport

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button