SportSport
Belangrike Luiperds Bosberaad vanaand!
Die jaarlikse Luiperds klubrugby Bosberaad word vanaand om 18:00 by Olënpark gehou. Al die rugbyklubs in die provinsie word genooi om die uiters belangrike vergadering by te woon. Al die ligas en kompetisies sal tydens die Bosberaad bespreek en gefinaliseer word. Weens die inkorting van die SARU toekenning aan provinsies, sal daar swaar op klubspelers …

Die jaarlikse Luiperds klubrugby Bosberaad word vanaand om 18:00 by Olënpark gehou. Al die rugbyklubs in die provinsie word genooi om die uiters belangrike vergadering by te woon.
Al die ligas en kompetisies sal tydens die Bosberaad bespreek en gefinaliseer word.
Weens die inkorting van die SARU toekenning aan provinsies, sal daar swaar op klubspelers gesteun moet word en daarom moet gesonde strukture in plek gestel word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



