Twee gholfoorwinnings vir Jack Olivier
Die Potchefstroomse Buiteklub is weer volstoom aan die gang en verskeie kompetisie is aangebied. Die uitslae van die kompetisies was soos volg: * Op Woensdag, 17 Januarie het die klub ‘n IPS kompetisie aangebied. Die wenners was: 1e – Jack Olivier met 39 punte 2e – Rudi Botha met 39 punte 3e – Riaan Swart …
Die Potchefstroomse Buiteklub is weer volstoom aan die gang en verskeie kompetisie is aangebied. Die uitslae van die kompetisies was soos volg:
* Op Woensdag, 17 Januarie het die klub ‘n IPS kompetisie aangebied. Die wenners was:
1e – Jack Olivier met 39 punte
2e – Rudi Botha met 39 punte
3e – Riaan Swart met 38 punte
* Op Vrydag, 19 Januarie se 9 putjie vleiskompetisie (IPS) se wenners was:
1e – Anton Van Rooyen met 21 punte
2e – Hennie Kruger met 20 punte
3e – Simon Pretorius met 20 punte
* Op Saterdag, 20 Januarie het Klaas Wyma Makelaars die IPS kompetisie geborg. Die uitslae was soos volg:
1e – Jack Olivier met 43 punte
2e – Nick Kalamaras met 40 punte
3e – Simon Pretorius met 40 punte




