SportSport

Gimmie atlete breek klomp rekords by Interhuis

Gimmies het op Maandag 22 Januarie hul jaarlikse atletiek interhuis-byeenkoms op die PUK Mc Arthur-stadion aangebied. Die spankompetisie is deur die Pikke (917 punte) gewen, die Grawe was tweede (809 punte) en die Ankers derde (613 punte). Die sangbeker is deur die Grawe verower. Die onderskeie ludorum-toekennings was as volg: • Junior victrix ludorum: Karmen …

Gimmies het op Maandag 22 Januarie hul jaarlikse atletiek interhuis-byeenkoms op die PUK Mc Arthur-stadion aangebied. Die spankompetisie is deur die Pikke (917 punte) gewen, die Grawe was tweede (809 punte) en die Ankers derde (613 punte). Die sangbeker is deur die Grawe verower.

Die onderskeie ludorum-toekennings was as volg:
• Junior victrix ludorum: Karmen Fouché (2859 punte)
• Junior victor ludorum: Phemelo Molale (2404 punte)
• Senior victrix ludorum: Leasha Louwrens (2428 punte)
• Senior victor ludorum: Nardus Swart (2517 punte)
Karmen Fouché is ook as die atleet van die byeenkoms aangewys.
Die volgende rekords is verbeter:
• Daniëlle Verster: 1500m vir dogters o.15 (04:52.78)
• Ané Strydom: 90m hekkies vir dogters o.15 (14.56)
• Milana vd Merwe: 90m hekkies vir dogters o.15 (14.61)
• Nardus Swart: 110m hekkies vir seuns o.16 (14.71)
• Karmen Fouché: hoogspring vir dogters o.15 (1.60)
• Michael van Rooyen: driesprong vir seuns o.15 (11.76)
• Leasha Louwrens: gewigstoot vir dogters o.16 (12.16)
• Almero Niemann: gewigstoot vir seuns o.16 (14.90)
• Meyer Leeb: gewigstoot vir seuns o.17 (15.37)
• Riandi Boshoff: diskusgooi vir dogters o.14 (36.31)
•Meyer Leeb- diskusgooi vir seuns o/17 (47.07)

Foto’s: Wouter Pienaar

Mall

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button