Foto’s: ’n Ware tennisfees by Pieter de Klerk-tennisrondomtalie
Die vierde Pieter de Klerk-tennisrondomtalie is die afgelope Saterdag, 17 Februarie by die Potchefstroom Buiteklub gehou waar groot tennisaksie en sportmangees die temas vir die dag was. Die groot wenners was Corné Oosthuizen en Liesbet Moolman wat eerste plekke in die mans- en dames-afdelings behaal het. Kyk die foto’s hier: (Foto’s – Wouter Pienaar) Die …

Die vierde Pieter de Klerk-tennisrondomtalie is die afgelope Saterdag, 17 Februarie by die Potchefstroom Buiteklub gehou waar groot tennisaksie en sportmangees die temas vir die dag was.
Die groot wenners was Corné Oosthuizen en Liesbet Moolman wat eerste plekke in die mans- en dames-afdelings behaal het.
Kyk die foto’s hier: (Foto’s – Wouter Pienaar)