SportSport

Noordwes se dames rolbalspan presteer die beste

Die Noordwes rolbal Ope Vrouespan, wat bestaan het uit Helen Jansen, Tracey Jacobs, Jillian Booth, Jackie Evans, Adeline Earl, Rhonda Kalis, Corrie Breitenbach en Christine Marais met die spanbestuurder Elly van Dijk, het die beste presteer van die ses Noordwes rolbalspanne wat aan die onlangse Interdistrikte toernooie reg- oor die land deelgeneem het. Die vroue …

Die Noordwes rolbal Ope Vrouespan, wat bestaan het uit Helen Jansen, Tracey Jacobs, Jillian Booth, Jackie Evans, Adeline Earl, Rhonda Kalis, Corrie Breitenbach en Christine Marais met die spanbestuurder Elly van Dijk, het die beste presteer van die ses Noordwes rolbalspanne wat aan die onlangse Interdistrikte toernooie reg- oor die land deelgeneem het.

Die vroue het sesde geëindig uit die twintig deelnemende distrikte. Die volgende beste prestasie was die senior vroue wat tiende was.

Drie spanne het in die twaalfde posisie geëindig: Mans Ope en Mans en Vroue B-spanne. Die Senior Manspan kon net die dertiende plek behaal.

Mall

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button