SportSport
Black Ops Fitness atleet behaal podiumposisie
Een van Black Ops Fitness se uitstaande jong atlete, Alex Maloney, het verlede naweek ’n briljante derde plek in die algehele dames-afdeling behaal by die Action Man Obstacle Course Race op Cradle Moon Game Lodge in Muldersdrift. Sy was een van ‘n groep Black Ops Fitness atlete wat die naweek aan die kompetisie deelgeneem het. …

Een van Black Ops Fitness se uitstaande jong atlete, Alex Maloney, het verlede naweek ’n briljante derde plek in die algehele dames-afdeling behaal by die Action Man Obstacle Course Race op Cradle Moon Game Lodge in Muldersdrift.
Sy was een van ‘n groep Black Ops Fitness atlete wat die naweek aan die kompetisie deelgeneem het. Johan Erasmus was sesde in sy ouderdoms- groep
“Dit is nie die eerste keer dat sy die podium haal nie, en ons is so ongelooflik trots op haar,” het Karlien le Roux, hoofinstrukteur van Black Ops Fitness genoem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



