Luiperds soek hul eerste wen teen Vrystaat
Die Luiperds speel op Vrydag, 4 Mei teen die Vrystaat in Bloemfontein in hulle derde Supersport Uitdaagtoernooiwedstryd vanjaar. Na twee nederlae sal die Luiperds graag ‘n wen agter die rug wil kry. Hier is die Luiperds s 22-tal vir hierdie wedstryd: 15 – Tapiwe Mafura 14 – Justin Newman 13 – Evardi Boshoff 12 – …
Die Luiperds speel op Vrydag, 4 Mei teen die Vrystaat in Bloemfontein in hulle derde Supersport Uitdaagtoernooiwedstryd vanjaar. Na twee nederlae sal die Luiperds graag ‘n wen agter die rug wil kry.
Hier is die Luiperds s 22-tal vir hierdie wedstryd:
15 – Tapiwe Mafura
14 – Justin Newman
13 – Evardi Boshoff
12 – Bradley Moolman
11 – Gene Willemse
10 – Schalk Hugo
9 – Chriswill September
8 – Tiaan Bezuidenhout (C)
7 – HP Swart
6 – Gideon van der Merwe
5 – Walt Steenkamp
4 – Johan Retief
3 – Robert Hunt
2 – Louis van der Westhuizen
1- Johan Smith
Plaasvervangers
16 – Dane van der Westhuizen
17 – Nelius Theron
18 – Jaco Swanepoel
19 – Boela Venter
20 – Eugene Hare
21 – DP de Lange
22 – Lungelo Gosa



