SportSport
Gimmies vuur die eerste skote op die netbalbaan in Classic Clash
Potchefstroom Gimnasium se eerste netbalspan het vanaand op hulle tuisbaan gemaklik vir Hoër Volkskool Potchefstroom met 41-23 geklop. Gimmies was te sterk vir Volkies op die ou einde en het soos ‘n geoliede masjien nie die kans laat gaan om in hulle laaste Gimmie-Volkie wedstryd aan die wenkant te eindig nie. Hier is die foto’s: …

Potchefstroom Gimnasium se eerste netbalspan het vanaand op hulle tuisbaan gemaklik vir Hoër Volkskool Potchefstroom met 41-23 geklop.
Gimmies was te sterk vir Volkies op die ou einde en het soos ‘n geoliede masjien nie die kans laat gaan om in hulle laaste Gimmie-Volkie wedstryd aan die wenkant te eindig nie.
Hier is die foto’s:
Lees meer in komende week se Potchefstroom Herald.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!













