SportSport

Plaaslike gholfspelers maak naam by Buiteklub

Plaaslike gholfspelers het die afgelope week weer hulle stempel by die Potchefstroomse Buiteklub afgedruk. Verskeie kompetisie is aangebied en die uitslae was: *Op Saterdag 19 Mei het Klaas Wyma Makelaar die klub se IPS kompetisie geborg. Die wenners was: 1e – Piet Louw met 40 punte 2e – Tommy Herridge met 37 punte 3e – …

Plaaslike gholfspelers het die afgelope week weer hulle stempel by die Potchefstroomse Buiteklub afgedruk.
Verskeie kompetisie is aangebied en die uitslae was:
*Op Saterdag 19 Mei het Klaas Wyma Makelaar die klub se IPS kompetisie geborg. Die wenners was:
1e – Piet Louw met 40 punte
2e – Tommy Herridge met 37 punte
3e – Johan du Plessis met 37 punte
Gross wenner: Mauritz Kotze met 79
*Sanlam Cansa uitslae:
*Vroue
A – Afd – Louisa Bornman met 33 punte
B – Afd – Nina van Heerden met 34 punte
C – Afd – Nicky Fourie met 33 punte
*Mans:
A – Afd – Jacques Raath met 38 punte
B – Afd – Christo Meintjes met 37 punte
C – Afd – Piet Louw met 40 punte
*Die week bied die SAGES hul Mini Nasionale Toernooi by die Buiteklub aan.

AJR
AJR

https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button