SportSport
Gimmies se Luiperds skitter by skoleweke
Vanjaar het agt spelers van Gimmies die afgelope vakansie vir die onderskeie Luiperds-rugbyspanne aan skoleweke deelgeneem. Op die foto (vlnr): Morné Stafford (o.16), Anelka Barends (Cravenweek) en Johatt Batsietseng (Akademieweek). Alnr: Christiaan van Wyk (o.17), Giovanni Pestana (o.17) en Keenan Twigg (Cravenweek). Frank-Lee Jackson (Cravenweek) en Hans Laufs (Akademieweek), was afwesig met die neem van …

Vanjaar het agt spelers van Gimmies die afgelope vakansie vir die onderskeie Luiperds-rugbyspanne aan skoleweke deelgeneem. Op die foto (vlnr): Morné Stafford (o.16), Anelka Barends (Cravenweek) en Johatt Batsietseng (Akademieweek). Alnr: Christiaan van Wyk (o.17), Giovanni Pestana (o.17) en Keenan Twigg (Cravenweek). Frank-Lee Jackson (Cravenweek) en Hans Laufs (Akademieweek), was afwesig met die neem van die foto.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



