SportSport

Stokke swaai by Buiteklub die afgelope week

Die afgelope week was weer besig by die Potchefstroomse Buiteklub. Verskeie kompetisies is aangebied en die uitslae was: * Woensdag, 8 Augustus het die Buiteklub ‘n Medal-kompetisie aangebied en die wenners was: 1e – Wimpie van Heerden met ‘n netto telling van 67 2e – Kobus Gerber met ‘n netto telling van 68 3e – …

Die afgelope week was weer besig by die Potchefstroomse Buiteklub.
Verskeie kompetisies is aangebied en die uitslae was:
* Woensdag, 8 Augustus het die Buiteklub ‘n Medal-kompetisie aangebied en die wenners was:
1e – Wimpie van Heerden met ‘n netto telling van 67
2e – Kobus Gerber met ‘n netto telling van 68
3e – Rina Van Zijl met ‘n netto telling van 70
*Donderdag, 9 Augustus het NG Potch-Oos hulle fondsinsamelingsdag by die Buiteklub aangebied.
* Vrydag 10 Augustus het NWU Pukkie Verblyf hulle gholfdag by die klub aangebied. Die formaat was ‘n Beterbal Scramble Dryf en die wenners was:
1ste – Dries Burger en Dawie Burger met 56 punte
2de – Dirk Snyman en Andries Claasen met 50 punte
* Saterdag, 11 Augustus het die Buiteklub ‘n Beterbal Stableford-kompetisie aangebied, geborg deur Herman Smit Makelaars.
Die wenners was:
1e – Jack Olivier en Piet Grimbeek met 50 punte
2e – Anton van Rooyen en Goggie van Heerden met 50 punte.

https://www.nbcarsales.co.za/
https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button