Hoërskool Ferdinand Postma se Karli Beukes het die Noordwesspan vir bergfietsry behaal na haar puik vertonings in die Spur Bergfietsreeks. Ferdies en mnr. Carel van der Merwe bedank al die ouers wat hulle kinders met soveel entoesiasme ondersteun.

Karli Beukes vat die roete op Koedoeslaagte aan.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.