SportSport

Volkies maak naam by interhuis

Tydens Volkskool Potchefstroom se jaarlikse interhuis-atletiekbyeenkoms, is die volgende individuele prestasies behaal: Omphemetse Nhlapo (Beste Junior Baanatleet); Mardi Swart (Beste Senior Baanatleet, asook Victix Ludorum); JJ Alberts (Beste Senior Veldatleet); John van Wyk (Betse Junior Veldatleet, asook Victor Ludorum); Marijke Nel (Beste Senior Veldatleet); Carley Swanepoel (Beste Junior Veldatleet); Charmone du Pisani (Beste Junior Baanatleet). …

Tydens Volkskool Potchefstroom se jaarlikse interhuis-atletiekbyeenkoms, is die volgende individuele prestasies behaal:

Omphemetse Nhlapo (Beste Junior Baanatleet); Mardi Swart (Beste Senior Baanatleet, asook Victix Ludorum); JJ Alberts (Beste Senior Veldatleet); John van Wyk (Betse Junior Veldatleet, asook Victor Ludorum); Marijke Nel (Beste Senior Veldatleet); Carley Swanepoel (Beste Junior Veldatleet); Charmone du Pisani (Beste Junior Baanatleet). Afwesig: Rowna Wentzel – Beste Senior Baanatleet). Die byeenkoms, wat gesonde massa-kompetisie tussen die onderskeie klasse en grade aanmoedig, is gewen deur graad 9F. Die graad 9’s het ook die interhuis in totaal gewen, met die graad 8’s in die tweede plek, en die graad 11’s in die derde plek.

Tydens Volkskool Potchefstroom se jaarlikse interhuis-atletiekbyeenkoms, is die volgende individuele prestasies behaal: Omphemetse Nhlapo (Beste Junior Baanatleet); Mardi Swart (Beste Senior Baanatleet, asook Victix Ludorum); JJ Alberts (Beste Senior Veldatleet); John van Wyk (Betse Junior Veldatleet, asook Victor Ludorum); Marijke Nel (Beste Senior Veldatleet); Carley Swanepoel (Beste Junior Veldatleet); Charmone du Pisani (Beste Junior Baanatleet). Afwesig: Rowna Wentzel - Beste Senior Baanatleet). Die byeenkoms, wat gesonde massa-kompetisie tussen die onderskeie klasse en grade aanmoedig, is gewen deur graad 9F. Die graad 9's het ook die interhuis in totaal gewen, met die graad 8's in die tweede plek, en die graad 11's in die derde

Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button