SportSport

Gimmies se aflosatlete baan die weg by Tukkies

Die aflosatlete van Potchefstroom Gimnasium is weer kookwater vanjaar en het hulle stem dae voor die interhoër dik gemaak met ‘n puik vertoning by Tukkies se aflos-uitnodgingsbyeenkoms vir medium skole. 18 skole het aan die byeenkoms deelgeneem, met Gimmies wat ‘n eerste algehele plek verwerf het. Die seunspan was ook eerste, met die dogterspan wat …

Die aflosatlete van Potchefstroom Gimnasium is weer kookwater vanjaar en het hulle stem dae voor die interhoër dik gemaak met ‘n puik vertoning by Tukkies se aflos-uitnodgingsbyeenkoms vir medium skole.

Marthinus du Preez
Marthinus du Preez

18 skole het aan die byeenkoms deelgeneem, met Gimmies wat ‘n eerste algehele plek verwerf het. Die seunspan was ook eerste, met die dogterspan wat algeheel tweede gekom het.
Gimmies het altesaam R3 000 gewen na hulle puik vertoning in Pretoria.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button