SportSport
Mooirivier se jonges blink uit op die sportveld
Tydens Laerskool Mooirivier se huissport is hierdie atlete as die victor en victrix ludorums aangewys. Voor: Tristan Williams (junior victor ludorum). Agter: Dianie du Preez (junior victrix ludorum), Christiaan Verster (senior victor ludorum), Lize van Zyl (senior victrix ludorum.) Tydens die Noordwes tweekamp kampioenskap wat op 10 Februarie plaasgevind het, is Xandri en Egbert …


Tydens Laerskool Mooirivier se huissport is hierdie atlete as die victor en victrix ludorums aangewys. Voor: Tristan Williams (junior victor ludorum). Agter: Dianie du Preez (junior victrix ludorum), Christiaan Verster (senior victor ludorum), Lize van Zyl (senior victrix ludorum.)

Tydens die Noordwes tweekamp kampioenskap wat op 10 Februarie plaasgevind het, is Xandri en Egbert Palmer onderskeidelik as junior victrix en victor ludorum aangewys.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



