SportSport
Foto’s: Noordwes skole-atletiek kook by die McArthur-stadion
Die 2019 Noordwes laerskole en hoërskole Atletiekkampioenskappe het op onderskeidelik 1 en 2 Maart verlede naweek by die NWU McArthur-stadion plaasgevind. Talle plaaslike atlete het die Dr. Kenneth Kaunda-distrik verteenwoordig by dié twee byeenkomste. Die top atlete kwalifiseer vir die SASA Laerskoleatletiekbyeenkoms (14-16 Maart) en Hoërskoleatletiekbyeenkoms (21-23 Maart.) Kyk die foto’s hier: (Foto’s – Dané …

Die 2019 Noordwes laerskole en hoërskole Atletiekkampioenskappe het op onderskeidelik 1 en 2 Maart verlede naweek by die NWU McArthur-stadion plaasgevind. Talle plaaslike atlete het die Dr. Kenneth Kaunda-distrik verteenwoordig by dié twee byeenkomste. Die top atlete kwalifiseer vir die SASA Laerskoleatletiekbyeenkoms (14-16 Maart) en Hoërskoleatletiekbyeenkoms (21-23 Maart.)
Kyk die foto’s hier: (Foto’s – Dané du Plooy en Wouter Pienaar)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




































