SportSport
Foto’s: NWU Kanoklub laat die water spat in Parys
Die NWU Kanoklub het op Saterdag, 23 Februarie die Vaalrivier se waters in Parys by die Likkewaan interklubkompetisie in kanopolo aangedurf en uitstekend presteer. Daar was 10 spanne wat deelgeneem het uit drie provinsies naamlik NWU uit Noordwes, Likkewaan uit die Vrystaat en dan drie klubs uit Gauteng. Die NWU het vier spanne ingeskryf. Uitslae: …

Die NWU Kanoklub het op Saterdag, 23 Februarie die Vaalrivier se waters in Parys by die Likkewaan interklubkompetisie in kanopolo aangedurf en uitstekend presteer.

Daar was 10 spanne wat deelgeneem het uit drie provinsies naamlik NWU uit Noordwes, Likkewaan uit die Vrystaat en dan drie klubs uit Gauteng.
Die NWU het vier spanne ingeskryf.
Uitslae:
NWU Senior A = 1ste plek
NWU onder 21 = 5de plek
NWU Senior B = 8ste plek
NWU damesspan = 10de
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

















