Gimmies se sportspanne woeker in NWU Presigereeks
Gimmies het hul uitstekend van hul taak in die NWU Prestige Sportreeks gekwyt. Hulle het 25 uit die 37 wedstryde die afgelope naweek teen Hoërskool die Anker van Brakpan gewen. Gimmies het tuis gespeel en goed voor hulle ondersteuners presteer. Rugby: o.14A verloor 5-19 o.14B wen 24-0 o.15A gelykop 5-5 o.15B verloor 5-19 o.16A wen …

Gimmies het hul uitstekend van hul taak in die NWU Prestige Sportreeks gekwyt.
Hulle het 25 uit die 37 wedstryde die afgelope naweek teen Hoërskool die Anker van Brakpan gewen. Gimmies het tuis gespeel en goed voor hulle ondersteuners presteer.
Rugby:
o.14A verloor 5-19
o.14B wen 24-0
o.15A gelykop 5-5
o.15B verloor 5-19
o.16A wen 5-7
o.16B verloor 7-19
1ste wen 38-34
2de wen 8-5
3de wen 21-12
4de Hoërskool Die Anker kry die punte

Netbal:
o.14A wen 9-7
o.14B wen 18-6
o.15A wen 29 -9
o.15B verloor 16-19
o.16A wen 29-13
o.16B wen 18-12
o.17A wen 34-9
o.17B wen 38-2
o.19A wen 42-15
o.19B wen 25-9
Dogtershokkie:
o.14A wen 5-0
o.14B wen 6-0
o.15A wen 3-2
o.15B wen 2-1
o.16A wen 3-2
o.16B wen 0-2
1ste wen 8-0
2de wen 8-0

Seunshokkie:
o.14 wen 13-0
o.16 wen 6-0
1ste wen 10-0

Tennis:
Juniors wen 62-1
Seniors wen 55-8
Skaak:
Juniors wen 5-0
Seniors wen 3.5-1.5



