SportSport
Black Ops Fitness se fikstes wys weer spiere
2019 het besonder goed begin vir die Black Ops Fitness span toe ‘n hele paar atlete aan die eerste Toyota Warrior Race van die jaar by die Nasrec Stadion in Soweto deelgeneem het. Jacques Thirion & André Hallaby het aan die Black Ops Elite (15km) kategorie deelgeneem. Hulle het vir die eerste keer daarin geslaag …

2019 het besonder goed begin vir die Black Ops Fitness span toe ‘n hele paar atlete aan die eerste Toyota Warrior Race van die jaar by die Nasrec Stadion in Soweto deelgeneem het.
Jacques Thirion & André Hallaby het aan die Black Ops Elite (15km) kategorie deelgeneem.
Hulle het vir die eerste keer daarin geslaag om al die hindernisse suksesvol te oorkom, wat ‘n groot prestasie is.
Armin Botha het met ‘n algehele 7de plek in dieselfde kategorie geëindig, terwyl Larissa Gouws ‘n 3de plek in haar ouderdomsgroep behaal het. Alex Maloney het ‘n algehele 3de plek in die Rookie Elite (5km) kategorie behaal.
Foto’s: Verskaf
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!








