SportSport

Ferdies se eerste rugbyspan beklink geskiedkundige bekersege

Vir die eerste keer in Hoërskool Ferdinand Postma se geskiedenis het hulle eerste rugbyspan die Dekalb-reeks vir kleinskole op die mees dramatiese wyse verower.

Vir die eerste keer in Hoërskool Ferdinand Postma se geskiedenis het hulle eerste rugbyspan die Dekalb-reeks vir kleinskole op die mees dramatiese wyse verower.

Ferdies het teen hulle ou vyande, die gekombineerde skool van Christiana meegeding en in die doodsnikke danksy ‘n onderskepdrie van heelagter Tshepo Mathloko, die 14-10 wen beklink.

Lees meer in hierdie week (6 Junie) se Potchefstroom Herald 

Ferdies se eerste rugbyspan is die Noordwes kleinskole-ligawenners. Hier is Joe Seerane (afrigter), Justin Engles (kaptein), Tshepo Matloko (heelagter) en Sias van Rensburg (hulpafrigter).
Ferdies se eerste rugbyspan is die Noordwes kleinskole-ligawenners. Hier is Joe Seerane (afrigter), Justin Engles (kaptein), Tshepo Matloko (heelagter) en Sias van Rensburg (hulpafrigter).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button