
Op Saterdag, 22 Februarie by Potchefstroom Dorp Rugbyklub is daar ‘n Junior Opedag vir die jong rugbyliefhebbers aangebied waar hulle nuwe vaardighede geleer het. Hierdie afrigtingskliniek was baie suksesvol, al het reën en swaar weer dit kortgeknip.
André Pretorius, voormalige Springbok losskakel en huidige Luiperds en NWU Varsitybekerafrigter het saam iSkills- Complete Player Maker vir die kinders ‘n afrigtingskliniek aangebied.
Foto’s: Mario van de Wall
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!













