Volkskool Potchefstroom het weer hulle sportskoene aangetrek die afgelope naweek toe hulle vir Hoërskool Lichtenburg aangevat het. Volkies se eerste rugbyspan het Liggies se eerstes met 22-15 geklop.

Volkies se eerste hokkiespan het ook vir Lichtenburg met 2-1 verslaan, terwyl die eerste netbalspan ook ‘n oortuigende 36-15 sege behaal het.
Hier is die volledige uitslae van die sportaksie: (Uitslae: Potch Volkies – Facebook)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







