SportSport

Volkies se atlete vol durf en daad by interhuis

Henre Nell behaal eerste plekke in diskus en gewigstoot om die Junior Victor Ludorum titel te vat. Lea Verster vat die Junior Victrix Ludorum titel met vyf eerste plekke.

Hoër Volkskool Potchefstroom se atlete het by die Interhuisbyeenkoms Woensdag, 19 Januarie by die NWU McArthur-stadion gewys waar Dawid die wortels gegrawe het.

Reagan April was een van Volkies se sterre by hulle interhuis. April is as die Senior Victor Ludorum aangewys. Foto: Maritha van Zyl

Die uitstaande atlete op die dag was die blitse, Reagan April en Stephanie van der Merwe, wat onderskeidelik as die Senior Victor en Victrix Ludorum aangewys is.

Die Trojane is die algehele wenners op die dag, maar die geesbeker word toegeken aan die Spartane.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button