Ferdies se skerp skaakbrein, Elzette Fourie het vanaf 28 Maart tot 2 April vanjaar aan die Suid Afrikaanse junior geslote skaakkampioenskappe in Centurion deelgeneem ‘n vierde plek in die dogters o.18 afdeling behaal.
Sy kwalifiseer sodoende om Suid-Afrika (Federasie kleure) by die Afrika Jeugskaakkampioenskappe in Zambië vanaf 2-10 Julie 2022 en die Statebond Skaakkampioenskappe in Delhi, Indië vanaf 2-9 Oktober te verteenwoordig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



