SportSport

Gimmies se atlete in volle vaart hierdie Saterdag

Gimmies is gereed om hierdie komende Saterdag, 4 Februarie, hulle Prestige Atletiekbyeenkoms by die NWU McArthur-stadion aan te bied. 

Gimmies is gereed om hierdie komende Saterdag, 4 Februarie, hulle Prestige Atletiekbyeenkoms by die NWU McArthur-stadion aan te bied.

Gimmies gaan teen Hoër Volkskool Potchefstroom, Vereeniging Gimnasium en Dr. Malan van Meyerton deelneem.

Foto’s: Andrea Visser

Tydens die vriendskaplike atletiekbyeenkoms teen Hoërskool Monument verlede maand het die volgende top Gimmie-atlete elkeen meer as 800 punte op die ABSA-tabel behaal:

Junior dogters:
Anica Botes
Stephane Hook
Doneli Steynberg
Junior seuns:
Logan Botes
Senior dogters:
Jamoré Olivier
Anchen Schutte
Marine Jacobs
Jumari Jonker
Angelique vd Westhuizen
Abby Viljoen
Alri Verster
Sandri van Rooyen
Ilané Herbst
Senior seuns:
Sihle Mahlangu
Seegers du Plessis
Rico Leijenaar
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button