SportSport

Foto’s: Vuurwarm atletiek by Gimmies Prestige gee goeie voorsmaak vir komende Interhoër

Die kwaliteit atletiektalent by vandag (Saterdag, 4 Februarie) se Gimmies Prestige-atletiekbyeenkoms is net so hoog soos die vuurwarm temperature by die NWU McArthur Atletiekstadion. Potchefstroom Gimnasium, Volkskool Potchefstroom, Vereeniging Gimnasium en Dr. Malan (Meyerton) is die vier skole wat vandag teen mekaar kompeteer. Daar is ook atlete van Potchefstroom Girls High, Potchefstroom Boys High en …

Die kwaliteit atletiektalent by vandag (Saterdag, 4 Februarie) se Gimmies Prestige-atletiekbyeenkoms is net so hoog soos die vuurwarm temperature by die NWU McArthur Atletiekstadion.

Potchefstroom Gimnasium, Volkskool Potchefstroom, Vereeniging Gimnasium en Dr. Malan (Meyerton) is die vier skole wat vandag teen mekaar kompeteer.

Daar is ook atlete van Potchefstroom Girls High, Potchefstroom Boys High en Ferdies wat ook hulle naam maak vandag.

Met slegs ‘n week oor voor die NW Grootskole Interhoër wat op Saterdag, 11 Februarie by die McArthur-stadion plaasvind, is hierdie Gimmies Prestigeatletiekbyeenkoms juis ‘n goeie indikasie van die vorm waarin die atlete is.

Kyk die foto’s hier: (Foto’s: Wouter Pienaar)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button