Berts Bricks Atletiekklub het hulle tradisionele Valentynstydtoets op Dinsdag, 14 Februarie aangebied.
Dit was ‘n fantastiese geleentheid wat elke deelnemer en klublid terdeë geniet het. Atlete was met kolwyntjies sowel as ‘n bier bederf aangesien hulle die reënweer trotseer het om te kom deel in die pret.
Atlete wat belangstel om by die klub aan te sluit kan ‘n e-pos stuur na bertsbricksac@gmail.com.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



