SportSport

Gimmies se swemmers sprankel

Potchefstroom Gimnasium se top swemmers het weer eens hulle talent tydens die streekkampioenskappe die afgelope maand bewys. Hier is die uitslae van Gimmies se swemmers: Schalk de Vos – silwermedalje in 100m rugslag Xandri Palmer – goue medalje in 100m vryslag en bronsmedalje in 400m vryslag Wilbert Vorster – 4de plek in 200 IM, 6de …

Potchefstroom Gimnasium se top swemmers het weer eens hulle talent tydens die streekkampioenskappe die afgelope maand bewys.

Hier is die uitslae van Gimmies se swemmers:

Schalk de Vos – silwermedalje in 100m rugslag

Xandri Palmer – goue medalje in 100m vryslag en bronsmedalje in 400m vryslag

Wilbert Vorster – 4de plek in 200 IM, 6de plek in 50m vryslag, 10de plek in 100m vryslag en 7de plek in 200m vryslag

Francois Rousseau – bronsmedalje in 50m vryslag, 4de in 200m borsslag, 5de plek in 200m vryslag, 6de plek in 50m borsslag, 6de plek in 100m vryslag, 6de plek in 50m vlinderslag en 6de plek in 100m borsslag

Madelé Harding – goue medalje in 100m vryslag, silwermedalje in 200m vryslag.

Mathilda Liebenberg – goue medalje in 200m vryslag

René Kotze – goue medalje in 400m vryslag, goue medalje in 200m IM, goue medalje in 200m vryslag en goue medalje in 100m vryslag

Dawid Rossouw – 9de plek in 50m borsslag, 7de plek in 100m kruipslag, 10de plek in 100m borsslag, 7de plek in 200m borsslag en 2de reserwe in 200- en 50m kruipslag.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button