Volkies se skuts is weer in die kol die afgelope tyd met ses van Volkies se skuts wat ingesluit is in die Noordwes-span, wat later in die jaar aan die SA's gaan deelneem
Voor: Graham Conradie, Franco Joubert, Dian de Vry
Agter: Wian van Rensburg, Carley Swanepoel, Dillon Dreyer
Volkies se skuts is weer in die kol die afgelope tyd met ses van Volkies se skuts wat ingesluit is in die Noordwes-span, wat later in die jaar aan die SA’s gaan deelneem:
Hulle is: Graham Conradie, Franco Joubert, Dian de Vry, Wian van Rensburg, Carley Swanepoel en Dillon Dreyer.
Voor: Graham Conradie, Franco Joubert, Dian de Vry Agter: Wian van Rensburg, Carley Swanepoel, Dillon Dreyer
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.