SportSport

Bokondersteuners kyk nou voort na Tonga-kragmeting

'n Mens kon die spanning met 'n mes sny op die Bok Bult Fan Park waar Potchefstromers luidkeels die Springbokke toegejuig het.

Die Springbokke en Ierland was Saterdag, 23 September in ‘n titaniese Rugby Wêreldbeker kragmeting betrokke wat die Iere met 13-8 gewen het. ‘n Mens kon die spanning met ‘n mes sny op die Bok Bult Fan Park waar Potchefstromers luidkeels die Springbokke toegejuig het.

Ondersteuners het deur die loop van 80 minute blydskap, frustrasie en op die ou einde teleurstelling ervaar toe die Bokke net nie die knoop kon deurhak nie. Steeds was dit ‘n wonderlike atmosfeer waar almal se liefde vir rugby en die Bokke die groot bindende faktor was.

Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button