Local newsSportSport

Gimmies o.16s kraai koning by Izintaba-krieketfees

Gimmies het nie net die toernooi aangebied nie, hulle o.16 span het sommer die toernooi gaan wen.

Gimmies het die afgelope skoolvakansie die grootste witbal krieketfees in Suid-Afrika aangebied.

Met 36 skole vanaf vyf provinsies regoor die land was die Izintaba-Krieketfees een vir die boeke.

Maar Gimmies het nie net die toernooi aangebied nie, hulle o.16 span het sommer die toernooi gaan wen. DiƩ span was onoorwonne in die toernooi enhet daarin geslaag om groot name soos, EG Jansen, Monument en Rustenburg klop om as kampioene uit die toernooi te tree.

Hier is die span se uitslae deur die toernooi:

o.16 teen EG Jansen

Wen met 121 lopies

o.16 teen Monument

Wen met 90 lopies

o.16 teen Northwood

Wen met 62 lopies

o.16 Finaal teen Rustenburg

Wen met 6 paaltjies

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button