Laerskool Mooirivier se swemmers het hulle swemtalent by vanjaar se Tokkies Huissportgala gewys.
Die gala het op 17 September by Girls High plaasgevind en elke leerder het die koue aangedurf en golwe gemaak.
Daar was ‘n rekord getal deelneemers van 110 Tokkieswemmers wat ingeskryf het. Uit hierdie 110 is 29 gekies om die Tokkies te verteenwoordig by die Super 12-swemgala later die maand.
Die volgende swemmers het besonders goed presteer:
I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.