Local newsSportSport
Kyk: Rustenburg weer Inter-kampioene
Rustenburg het vir die tweede agtereenvolgende jaar die Inter gewen

Daar was groot vreugde gister middag op die NWU McArthur stadion, toe Rustenburg vir die tweede agtereenvolgende jaar as Inter kampioene gekroon is.
Klerksdorp was weer in tweede plek met Gimmies wat die derde plek beklee het. Potchefstroom High School for Girls was die wenners van die geesbeker gewees. Dit was veral naelskraap tussen Rustenburg en Klerksdorp wat met tye slegs ‘n paar punte verskil het.
Die top drie uitslag is dieselfde as in 2024.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



