Die wêreld se top skuts gaan volgende week by die Elgro River lodge neersak vir die Wêreld Boogskiet kompetisie.
Skuts van 25 lande gaan aan dié kompetisie deelneem. Dit kompetisie begin op Dinsdag 29 April by die Elgro River Lodge.
Daar is oor die 400 inskrywings vir dié prestigeryke toernooi. Die deelnemers gaan reeds Sondag, 27 April by die lodge aankom.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



