Drie landloopatlete van Hoërskool Ferdinand Postma, Abby-Ley Vosloo, Rias Scholtz en Ghian Hattingh, sal hul provinsie op 5 September by die SA-landloopkampioenskappe in Pretoria by Curro Hazeldean verteenwoordig.
Hul insluiting in die Noordwes-span kom na sterk en volgehoue vertonings gedurende die landloopseisoen.
Hattingh het ook onlangs die 5km NWU-Mandeladag wedloop in Julie gewen.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



