Local newsSport

Ferdies gekeur vir Noordwes Akademie Swemspan

As gevolg van die swemmers se toewyding kon hulle die vrugte van hulle harde werk pluk.

Mia Putter en Cameron Calder, leerders van Hoërskool Ferdinand Postma is gekeur tot die Noordwes Akademie Swemspan vir die 2025/2026-seisoen.

“Julle toewyding in die swembad het vrugte afgewerp en ons is baie trots,” het die skool die swemmers op sosiale media geluk gewens.

“Hou aan bou aan daardie swem doelwitte — die Ferdies-familie staan bankvas agter julle.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button