Local newsNewsNews
Skryf in vir Potch Herald se 2026 Bruid van die Jaar-kompetisie
Hierdie kompetisie is slegs vir plaaslike bruide (Potchefstroom en Ventersdorp-omgewing).
Inskrywings stroom in vir Potchefstroom Herald se 2026 Bruid van die Jaar-kompetisie.
Bruide wat vanjaar getrou het alreeds kan vir hierdie kompetisie inskryf wat van Januarie tot Desember 2026 strek.
Hierdie kompetisie is slegs vir plaaslike bruide (Potchefstroom en Ventersdorp-omgewing).
Foto’s kan ge-epos word aan Penelope by penny@mooivaal.co.za.
Tesame met jou foto, stuur vir ons die bruid en bruidegom se naam en van, datum van jul troue en in watter dorp julle gevestig is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



