Sport
-
Ram tweedes steeds onoorwonne
NewsLaerskool Randfontein se rugbyspanne is weer vanjaar aan die brand en die tweede rugbyspan van Ram staan steeds onoorwonne.
-
Ramkriekies speel netbal by Riebeeckrand
NewsDie kleuters van Ramkriekies geniet 'n dag van lekker netbal by Hoërskool Riebeeckrand.
-
Dancers stream to Randfontein for West Rand Championships
Local sportDancers streamed to the Randfontein Golf Club to take part in the West Rand Hip Hop Dance Championships, hosted by…
-
Riebeeckrand hokkie blink uit
NewsHoërskool Riebeeckrand beleef vanjaar 'n puik hokkieseisoen en het met hul puik resultate na die semi-finaal van hul liga deurgedring.
-
Randfontein gereed vir groot jeugrugby seisoen
Local sportRandfontein Rugbyklub nooi alle aspirant rugbyspelers om by hul jeug klub rugby in te skakel en saam die jongklomp die…
-
Teine begin hul liga goed
Local sportTeine geniet 'n oorwinning tydens hul eerste tuiswedstryd van vanjaar se Pirates Rugbyliga.
-
Randfontein boksers blink uit by SA’s
Local sportRandgate Amateur Boksklub spog met nege medaljes tydens die Suid-Afrikaanse Junior en Jeug Bokskampioenskappe.
-
Rierand hokkie oordonder Jannas
NewsHoërskool Riebeeckrand se hokkiespelers maak skoonskip tydens hul kragmeting teen Hoërskool Jan Viljoen.
-
Netbalster in wording
Local sportChanel Engelbrecht sal vir die o.15 Gauteng Netbalspan op die baan uitdraf.
-
Randfontein Hokkieklub meet kragte teen Pirates
Local sportRandfontein Hokkieklub wys hul staal teen die magtige Pirates Hokkieklub.
-
Manne van die Woord geniet suksesvolle golfdag
Local newsManne van die woord geniet 'n potjie golf op Randfontein Golfbaan tydens hul eerste golfdag.
-
Attend the winter Touch Rugby League
Local sportTouch rugby fanatics can now enter the Winter Touch Rugby League.











