POLOKWANE – Die gr. 10 tot 12-leerders van Curro Heuwelkruin Hoërskool het verlede Vrydag ‘n noodhulpkursus van Emcare voltooi.
Die kursus is as deel van die leerders se lewens-oriëntering aangebied.
“Daar is twee redes vir hierdie kursus. Eerstens is dit verpligtend vir die gr. 12-leerders se portefeuljes en tweedens kan al ons gr. 10 tot 12-leerders nou noodhulp toepas,” het Eben Lingefelder, skoolhoof van Heuwelkruin gesê.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



