NewsSchools

Bloedskenkkliniek by Tommies

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens het verlede Woensdag 'n bloedskenkkliniek by die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé aangebied.

POLOKWANE – Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) het verlede Woensdag ‘n bloedskenkkliniek by die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé aangebied.

Dit was die eerste bloedskenkkliniek van die jaar by Tom Naudé en leerders en onderwysers het hul deel gedoen om lewens te red deur bloed te skenk.

Leandri Maritz nuttig gou 'n soetdingetjie nadat sy ook bloed geskenk het.
Leandri Maritz nuttig gou ‘n soetdingetjie nadat sy ook bloed geskenk het.
Piet Makwela (SANBD, skenkerassistent) meet Lemmy Magoro se bloeddruk om te bepaal of Lenny 'n geskikte bloedskenker is.
Piet Makwela (SANBD, skenkerassistent) meet Lemmy Magoro se bloeddruk om te bepaal of Lenny ‘n geskikte bloedskenker is.
Johan de Beer, 'n onderwyser van Tom Naudé, rus 'n rukkie nadad hy bloed geskenk het.
Johan de Beer, ‘n onderwyser van Tom Naudé, rus ‘n rukkie nadad hy bloed geskenk het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button