NewsSchools

Erica leer meer oor die liefde

Erica Pre-primêre Skool het Vrydag saam met die res van die wêreld Valentynsdag gevier.

Kleuters van Erica Pre-primêre Skool het Vrydag saam met die res van die wêreld Valentynsdag gevier.

Kleuters en onder-wysers was geklee in pienk of rooi.

Tydens die vieringe het die kleuters meer geleer oor liefde en daar is hartjies op hul gesiggies geverf.

Marcus Weyer gereed om die liefde te vier by Erica Pre-primêre Skool se Valentynsdag-vieringe.
Marcus Weyer gereed om die liefde te vier by Erica Pre-primêre Skool se Valentynsdag-vieringe.
Die kleuters van Erica Pre-primêre Skool maak 'n mooi prentjie in rooi en pienk tydens die skool se se Valentynsdagvieringe.
Die kleuters van Erica Pre-primêre Skool maak ‘n mooi prentjie in rooi en pienk tydens die skool se se Valentynsdagvieringe.
Joané Liebenberg glimlag skaam-skaam vir die kamera by Erica Pre-primêre Skool se    Valentynsdagvieringe.
Joané Liebenberg glimlag skaam-skaam vir die kamera by Erica Pre-primêre Skool se Valentynsdagvieringe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button